'n Volkleur vergelykende kaart wat die droombeeld van koning Nebukadnésar in Daniël hoofstuk 2 vergelyk met die gesig van vier diere wat uit die see opkom in hoofstuk 7 en ook die gesig van die skaap- en die bokram in hoofstuk 8. Hierdie kaart is aanvullend tot die Daniël artikels.